Rob Lowe

Rob Lowe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lowe in 2012

Geboortenaam Robert Hepler Lowe
Geboorte 17 Maart 1964 (1964-03-17)
Charlottesville, Virginië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Sheryl Berkoff 1991
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Lowe (gebore 17 Maart 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.[1] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983), St. Elmo's Fire (1985), Wayne's World (1992), en The Invention of Lying (2009).

  1. "Monitor". Entertainment Weekly (1251): 25. 22 Maart 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy